Koos's Coloring Studio
Instant Download | Print at Home | Colour your world
R5,00
’n Toneel diep gewortel in Afrikaner geskiedenis en kultuur. Dit roep herinneringe op aan eenvoud, familie, en die lewe op die plaas van vroeër jare.
Perfek vir kinders om te leer oor hul erfenis terwyl hulle kreatief kleur.
Geskik vir druk op A4 (210x297MM)